Seti I

Seti I
Menmaatre, Seti Merenptah
Farao van die 19de Dinastie
Periode 1290-1279 v.C.
Voorganger Ramses I
Opvolger Ramses II
Vader Ramses I
Moeder Sitre
Gade(s) Toeja
Oorlede 1279 v.C.
Seti I in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
E2
D40
N28G17R19S29S34N17
N17
Nebty-naam
G16
F25F31sG43t
Z2
S42Aa1 p
O39
F23
D46
r
D44
T10
t
Z2
Z2
Z2
Goue Horus-naam
G8
F25N28
Z2
wsrsr
D44
T10
T10
T10
mN17
N17
N17
V30
Z2
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ramAatmn
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
p
t
HC7iimri i
n
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Menmaatre Seti I was ’n farao van die 19de Dinastie van Antieke Egipte. Hy was die seun van Ramses I en Sitre, en die pa van Ramses II. Nes met ander farao's is die presiese datum van sy bewind nie seker nie, maar datums wat dikwels aangegee word, is 1294-1279 v.C.[1] en 1290-1279 v.C.[2]

Die naam Seti beteken "van Set", wat verwys na die god Set. Nes ander farao's het hy verskeie name gehad. Met sy troonbestyging het hy die praenomen of troonnaam "mn-m3‘t-r‘ " aangeneem, wat gewoonlik Menmaatre uitgespreek en as "Gevestig is die Regverdigheid van Ra" vertaal word.[3] Sy nomen of geboortenaam, wat beter bekend was, was "sty mry-n-ptḥ" of Seti Merenptah, wat beteken "Man van Set, gelief by Ptah". Die Griekse priester Manetho het hom verkeerdelik beskou as die stigter van die 19de Dinastie en het gemeen hy het 55 jaar lank regeer, maar geen bewyse van so ’n lang bewind is al gevind nie.

  1. Michael Rice (1999). Who's Who in Ancient Egypt. Routledge.
  2. J. von Beckerath (1997). Chronologie des Äegyptischen Pharaonischen (in Duits). Phillip von Zabern. p. 190.
  3. Peter Clayton, Chronicle of the Pharaohs, Thames and Hudson Ltd, 1994

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search